Paint kuns – Update

2008 April 4 at 3:28 nm (Uncategorized)

tag-boom_tn.jpgtag-boom_tn.jpgAdrie tag my om “paint-kuns” te beoefen – ROFL! Daar loop baie kuns in my familie – Ousus het die skilderkuns en beeldhou-werk vermoë geërf, sus Koos die musiek. Ek het net die bedonnerdgeid waarvan kunstenaars gewoonlik beskuldig word geërf. Maar hier is my poging. Die eerste is my eie, die tweede het ek verneuk, airbrush oor ‘n foto wat ge-”watermark” is …

Maar wie tag ek nou?  Enige siel wat oor hierdie blog struikel …

        tag-boom_tn.jpg                                   selfportret_tn.jpg

Permalink 5 Kommentaar