Paint kuns – Update

2008 April 4 at 3:28 nm (Uncategorized)

tag-boom_tn.jpgtag-boom_tn.jpgAdrie tag my om “paint-kuns” te beoefen – ROFL! Daar loop baie kuns in my familie – Ousus het die skilderkuns en beeldhou-werk vermoë geërf, sus Koos die musiek. Ek het net die bedonnerdgeid waarvan kunstenaars gewoonlik beskuldig word geërf. Maar hier is my poging. Die eerste is my eie, die tweede het ek verneuk, airbrush oor ‘n foto wat ge-”watermark” is …

Maar wie tag ek nou?  Enige siel wat oor hierdie blog struikel …

        tag-boom_tn.jpg                                   selfportret_tn.jpg

5 Kommentaar

  1. Adrie het gesê,

    Knap gedaan. Ek kan nie beter nie.

  2. Roer het gesê,

    Baie mooi. Jy hoef duidelik nie terug te staan vir sus en sus wat kuns betref nie.

  3. Wipneus! het gesê,

    Baie mooi gedoen, Pierneef het kompetisie!

  4. RF het gesê,

    Skote Petoors. . .

  5. Johan Swarts het gesê,

    Baie geluk! Jy het die Silwer Ponie gewen!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.